Our Zoom Sessions and Internal Discussions…

Our Zoom Sessions and Internal Discussions – not for Public Consumption 🙂

Click here to navigate back to the Landing Page and Index

Hier leer ons mekaar ken, en bou Vertrouensverhoudings, en dit is heerlik. Ons sal op ‘n later stadium, ‘n formele Zoom Blad skep met toegang aan Gebruikers – hierdie een is Al die Besigheidseienaars s’n 🙂

15 May 2020

HI Elmari en SPAN – My twee sinnetjies oor die Zoom:

  • Wonderful to meet die members and discover another KIND soul and person with Business SENSE.
  • Value in listening to the suggestions made by the other ladies. It was clear that these people are also interested in success and wanting to add VALUE to the Power of 500

Annie Coetzee – Creative Brain Management

Baie dankie Annie, dit was heerlik! om jou te ontmoet – wonderlik om te ervaar hoeveel “Like Minded” Besigheidseienaars op die Platform is – ons sien uit na Groot dinge in die toekoms – lekker samewerking De Luxe 🙂

“My eerste bekendstelling aan mede lede van die ‘Power of 500’, was POSITIEF; verfrissend en insiggewend. Dit is altyd goed om met ander besigheidseienaars te netwerk en sodoende hul dienste/produkte te ondersteun. Die ‘atmosfeer’ het ek as ‘informeel’ ervaar, wat dit uniek en anders maak as soortgelyke forums waarby ek al betrokke was.

Ek is opgewonde om deel te wees van hierdie groep!”

Tania Richter
Unique Labour Solutions
Cell: 083 4844 333
Fax: 086 212 6601

Baie dankie vir jou terugvoer Tania, ons waardeer dit – en sien massas uit daarna om saam met jou te werk – dit was heerlik om jou te leer ken…..

Die Zoom-sessie het my net weer laat besef – there is a world of opportunities – verskillende mense met verskillende persoonlikhede, behoeftes, emosies en so meer.  Dit het my weer laat besef – someone will always need another one’s services – met Power of 500 kan die een tot diens wees van die volgende een.

Groete

YOLANDE HENNING

Cell no : 071 684 0620

Dit was heerlik om jou te ontmoet Yolande, jou kennis, insig, ervaring en kundigheid spreek boekdele en jy is duidelik totaal toegwyd aan dit wat jy doen. Ware woorde wat jy skryf – soos jy kan sien, het ons jou al klaar nodig by “Ball for All” baie dankie vir jou vinnige terugvoer, ons waardeer dit. Met “Almal Saam” sal ons “Daar is Krag in Saamstaan” ‘n werklikheid maak….

Dankie vir die oproep Saterdag en die lekker gesels.

Ek sien baie uit om ‘n pad saam jou en die mense wat deel word van hierdie groep te kan stap.

Ek glo dat die mense wat hieraan deel vorm mekaar sal ondersteun op ‘n baie hoë vlak en dat ons besighede sal groei van krag tot krag.

Mag jy ook geseënd wees in jou planne hiermee!!

Groete

Ruan Thomas

076 562 0153

010 634 0262

www.cpvc.co.za

www.facebook.com/creativepvc/

“Be strong and of good courage, do not fear nor be afraid of them; 

for the Lord your God, He is the One who goes with you. 

He will not leave you nor forsake you.”  

Deuteronomy 31:6

Ruan – jy het darem van die eerste oomblik af met sóveel passie en oorgawe ingeskryf, opgevolg, inligting gestuur en toe sommer Saterdag saamgesels ook – dankie daarvoor – mens wil met oorgawe jou pragtige! produkte bemark – aan almal wat dit nodig het, en sommer aan diegene wat dit nie nodig het nie ook 🙂 Baie dankie vir jou positiewe deelname – “You’ve made your mark…”

Hi Elmarie

Ek is “impressed”, baie baie dankie.

Ek het met hom kontak gemaak.

Ek skuld jou nog die kort video clip, maar soos die weerwolf tans lyk, moet ons net bietjie kans gee…

Kindly

Lourens Durand

Qualified Financial Advisor PGDFP

Mobile: 0824675801

e-mail: lourens@bestfin.co.za

FSP 8941

http://www.facebook.com/LourensBestfin

Plesier Lourens 🙂 ons sal gereeld, waar moontlik aan almal verwysings aanstuur. Soos genoem aan jou – indien iemand op hierdie stadium nié soos ‘n weerwolf lyk nie, gaan dit bietjie suspect wees lol mooi dag, groot plesier en dankie vir jou dankie…..

22 May 2020

Braam van Wyk, CFP® Financial Planner 
e: braamvw@efw.co.za c: 073 383 1788   |    VCard 39 Zinkwaze Street, Hillside Estate, Moreleta park, Pretoria, 0044 – View Map Efficient Financial Services (Pty) Ltd, is an authorised financial
services provider, FSP 655 View our Disclaimer
 

Hi Braam – dankie vir die gesels vandag – jou insette is waardevol, en ons gaan dit beslis inkorporeer. Jy is ‘n kenner op jou gebied, en dit is goed om te weet. Baie dankie ook vir jou geweldige positiewe ingesteldheid – dit is ‘n riem onder ons harte 🙂